Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Baie soorte diere sal daar lê en rus. Pelikane en uile salop die stad se pilare slaap.Die wind sal deur die vensters waai.By die deure sal bakstene lêwat van bo afgeval het,want die vyande sal al die sederhoutvan die huise afhaal en wegvat.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 2

Kyk Sefanja 2:14 in konteks