Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:13-18 Bybel vir Almal (ABA)

13. Vyande sal hierdie ryk mensese goed wegvaten hulle huise afbreek.Hulle sal weer huise bou,maar hulle sal niein die huise woon nie.Hulle sal wingerde plant,maar hulle sal nie druiwe kryom wyn te maak nie.”

14. Die groot dag van die Here is naby,dit is baie naby, dit kom gou.Dit sal ’n baie slegte dag wees,en die soldate sal skree.

15. Op daardie dagsal die Here kwaad wees.Op daardie dagsal die mense swaarkry.Op daardie dagsal die stormwinde waai.Op daardie dagsal dit baie donker wees.Op daardie dagsal daar donderwolke wees.

16. Op daardie dagsal die vyandedie ramshoring blaasen hulle sal skree.Hulle sal komen hulle sal die sterk mureen die hoë toringsvan die stede aanval.

17. Die Here sê:“Ek sal die mense laat swaarkry,want hulle het sonde gedoen teen My.Hulle sal loop soos blinde mense,hulle bloed sal op die grond valsoos stofen hulle derms sal uitkomuit hulle liggame.”

18. Hulle het baie silwer en goud,maar dit sal hulle nie helpop die dagwanneer die Herehulle wil straf nie.Die Here is baie kwaad.Hy sal die hele aarde verwoes.Hy sal al die mense op die aardevinnig laat sterf.

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1