Ou Testament

Nuwe Testament

Sefanja 1:12 Bybel vir Almal (ABA)

Op daardie dagsal Ek al die mense soekwat in Jerusalemin die donker wegkruip,die mense wat tevrede isen dink hulle het niks nodig nie.Ek sal hulle straf.Hulle is die mense wat sê:‘Die Here sal niks doen nie,nie iets wat goed isof iets wat sleg is nie.’

Lees volledige hoofstuk Sefanja 1

Kyk Sefanja 1:12 in konteks