Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 5:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het toe vir my gesê: “Die Here het op die boekrol geskryf dat Hy die mense sal vervloek wat steel en wat dinge belowe wat hulle nie wil doen nie. Dit sal gebeur, want hulle het nog nie die straf gekry wat hulle moet kry nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 5

Kyk Sagaria 5:3 in konteks