Die engel het vir my gevra: “Wat sien jy?”Ek het gesê: “Ek sien ’n boekrol wat vlieg. Dit is 20 el lank en tien el breed.”