Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:16 Bybel vir Almal (ABA)

Want Ek sal nou ’n skaapwagter kies en aanstel hier in die land. Hy sal nie bekommerd wees oor die skape wat wegraak nie. Hy sal nie die lammers soek nie, hy sal nie die skape help wat seergekry het nie, en hy sal nie die gesonde skape oppas nie. Hy sal die vet skape op-eet en ook hulle pote.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:16 in konteks