Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal sleg gaan met die skaapwagter wat nie weet hoe om sy skape op te pas nie en wat die skape alleen los. ’n Swaard sal in sy arm en ook in sy regter-oog steek. Sy arm sal heeltemal gebreklik word, en sy regter-oog sal heeltemal blind word.”

Lees volledige hoofstuk Sagaria 11

Kyk Sagaria 11:17 in konteks