Die Here het toe vir my gesê: “Jy moet weer vir jou kieries neem om skape op te pas, maar jy moet dit nou doen soos ’n skaapwagter wat nie weet hoe om skape op te pas nie.