Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 10:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, julle moenie glo wat die afgodsbeelde sê nie, hulle woorde beteken niks en die mense wat dink hulle weet wat ander mense nie kan weet nie, lieg vir julle. Hulle sê hulle het gedroom en hulle sê dit sal reën, maar dit is nie waar nie, daar gebeur niks. Julle het vir die afgodsbeelde en vir daardie mense gevra wat sal gebeur. Daarom kry julle swaar soos skape wat verdwaal het omdat hulle nie ’n wagter het nie.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 10

Kyk Sagaria 10:2 in konteks