Ou Testament

Nuwe Testament

Sagaria 10:1 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle reën nodig het, maar dit reën nie, dan moet julle vir die Here reën vra. Dit is die Here wat die wolke vol water maak sodat dit hard kan reën. Dit is Hy wat reën gee vir die plante in die veld.

Lees volledige hoofstuk Sagaria 10

Kyk Sagaria 10:1 in konteks