Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:19 Bybel vir Almal (ABA)

Haar skoonma het gesê: “Waar het jy vandag are opgetel? Waar het jy gewerk? Ek bid dat die Here die man sal seën wat so goed was vir jou.”Rut het vir haar skoonma vertel by wie sy gewerk het. Sy het gesê: “Die man by wie ek vandag gewerk het, is Boas.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:19 in konteks