Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:18 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het dit geneem en na die stad gegaan en vir haar skoonma gewys wat sy opgetel het. Sy het ook van die gebraaide koring uitgehaal wat die middag oorgebly het en sy het dit vir haar skoonma gegee.

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:18 in konteks