Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit tyd was om te eet, sê Boas vir Rut: “Kom eet saam met ons. Neem vir jou van die brood en druk dit in die wyn.”Sy het toe kom sit by die mense wat die gars afsny, en Boas het vir haar gebraaide koring gegee. Sy het genoeg geëet en daar was nog koring oor.

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:14 in konteks