Ou Testament

Nuwe Testament

Rut 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Rut het gesê: “Dankie, Meneer, ek is nie een van die vroue wat vir jou werk nie, maar jy is vriendelik met my en jy is goed vir my. Jy sê mooi dinge vir my.”

Lees volledige hoofstuk Rut 2

Kyk Rut 2:13 in konteks