Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het gewen teen die Midianiete, en die Midianiete was nou nie meer so sterk dat hulle die Israeliete kon aanval nie. Daar was nog 40 jaar lank vrede in die land, totdat Gideon gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:28 in konteks