Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 8:27 Bybel vir Almal (ABA)

Gideon het die goud geneem en hy het ’n beeld daarvan laat maak, en hy het die beeld in sy stad Ofra neergesit. Al die Israeliete het ontrou geword aan die Here en die beeld begin aanbid. Gideon en sy familie het dit ook gedoen.

Lees volledige hoofstuk Rigters 8

Kyk Rigters 8:27 in konteks