Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Dan-mense het vyf mans uit verskillende families en plekke gekies en hulle het die mans gestuur om deur die land te gaan en te kyk waar hulle kan woon. Dit was belangrike mans. Die Dan-mense het vir hulle gesê hulle moet gaan kyk waar hulle kan woon. Die vyf mans het weggegaan uit die stede Sora en Estaol en hulle het in die Efraim-berge by Miga se huis gekom. Hulle wou daar slaap.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:2 in konteks