Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd was daar nie ’n koning in die land Israel nie. Die Dan-stam het vir hulle ’n ander plek gesoek om te woon. Hulle het dit gedoen omdat hulle nie ’n plek gekry het wat hulle eie was tussen die ander stamme van Israel nie.

Lees volledige hoofstuk Rigters 18

Kyk Rigters 18:1 in konteks