Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jefta het al die Gilead-mense bymekaargemaak en hulle het oorlog gemaak teen die Efraim-mense, en hulle het die Efraim-mense oorwin. Die Efraim-mense het altyd gesê: “Julle Gilead-mense is mense wat weggeloop het van die Efraim-mense, en julle woon in ’n land wat behoort aan die Efraim-mense en die Manasse-mense.”

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:4 in konteks