Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Gilead-mense het by die driwwe in die Jordaan-rivier gaan wag vir die Efraim-mense wat wou teruggaan. Wanneer een van die Efraim-mense wat gevlug het uit die oorlog, daar kom en hy sê hy wil oor die rivier gaan, dan het die Gilead-mense vir hom gevra: “Is jy van die Efraim-mense?” en as hy sê: “Nee,”

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:5 in konteks