Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 12:3 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ek sien julle wil nie help nie, het ek en my manne alleen na die Ammoniete toe gegaan. Ek het geweet hulle sal my miskien doodmaak. Maar die Here het my laat wen teen hulle. Hoekom het julle vandag teen my kom oorlog maak?”

Lees volledige hoofstuk Rigters 12

Kyk Rigters 12:3 in konteks