Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

en daarna het hulle om die land Edom en om die land Moab gegaan en hulle het hulle tente opgeslaan oos van die land Moab, anderkant die Arnon-rivier. Hulle het nie oor die grens van die land Moab gegaan nie, want die Arnon-rivier was die grens.

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:18 in konteks