Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het toe boodskappers gestuur na Sihon, die koning van die Amoriete in die stad Gesbon, en hulle het vir hom gevra: ‘Laat ons asseblief deur jou land gaan na ons eie plek toe.’

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:19 in konteks