Ou Testament

Nuwe Testament

Rigters 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het boodskappers gestuur na die koning van Edom en hulle het vir hom gevra: ‘Laat ons asseblief deur jou land gaan.’ Maar die koning van Edom wou nie hê hulle moet deur sy land gaan nie. Hulle het ook vir die koning van Moab ’n boodskap gestuur, maar hy wou ook nie hê hulle moet deur sy land gaan nie. Die Israeliete het toe in Kades gebly,

Lees volledige hoofstuk Rigters 11

Kyk Rigters 11:17 in konteks