Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet homself weer aan die Here wy vir daardie hele tyd en hy moet ’n jaaroud ram-lam bring om ’n skuld-offer te wees. Die tyd wat verby is, beteken niks, omdat hy onrein geword het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:12 in konteks