Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet een duif offer om ’n sonde-offer te wees en die ander duif moet hy offer om ’n brand-offer te wees. Die priester moet versoening doen vir die persoon, want hy was naby ’n lyk en hy moet daardie dag weer gewy word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 6

Kyk Numeri 6:11 in konteks