Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet die vrou daar voor die Here laat staan en hy moet haar hare losmaak. Dan moet hy die koring-offer op haar hande sit, die koring-offer wat moet wys of sy skuldig is. Die priester self moet die pot met die bitter water vashou, die water waarmee hy die vrou sal vervloek as sy skuldig is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:18 in konteks