Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet dan vir die vrou daar voor die Here vra of sy skuldig is of nie. Hy moet vir haar sê: As ’n ander man nie seks gehad het met jou nie en jy was nie ontrou aan jou man nie, en as jy jouself nie onrein gemaak het nie, dan sal hierdie bitter water niks aan jou doen nie, die water waarmee ek jou kan vervloek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:19 in konteks