Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet die priester ’n kleipot met gewyde water neem en hy moet van die stof neem wat op die vloer van die tempel-tent is en hy moet dit in die water gooi.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:17 in konteks