Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 35:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die volksvergadering moet die persoon wat die ander een doodgemaak het, red van die familielid van die persoon wat dood is. Die vergadering moet hom terugstuur na die asielstad waarnatoe hy gevlug het, en hy moet daar bly totdat die hoëpriester gesterf het wat met die gewyde olyf-olie gesalf is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 35

Kyk Numeri 35:25 in konteks