Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 33:54 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet lootjies trek en julle moet die land verdeel tussen julle families. Julle moet vir ’n groot familie ’n groot stuk grond gee en vir ’n kleiner familie ’n kleiner stuk grond. Elke persoon moet die grond kry wat die lootjie sê. Elke stam moet sy eie grond hê.

Lees volledige hoofstuk Numeri 33

Kyk Numeri 33:54 in konteks