Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 29:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Op die vyftiende dag van die sewende maand moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag nie op daardie dag julle werk doen wat julle altyd doen nie. Julle moet hierdie fees sewe dae lank vir die Here vier.

Lees volledige hoofstuk Numeri 29

Kyk Numeri 29:12 in konteks