Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 29:11 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook ’n bok-ram gee om ’n sonde-offer te wees saam met die sonde-offer vir versoening. Julle moet hierdie offers gee saam met die brand-offer wat julle altyd moet bring en die koring-offer wat julle saam met die brand-offer moet bring, en saam met die drank-offer wat julle by elke offer moet gee.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 29

Kyk Numeri 29:11 in konteks