Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:17 Bybel vir Almal (ABA)

Laat ons nou asseblief deur jou land gaan. Ons sal nie deur julle koringlande of julle wingerde loop nie, ons sal nie water drink uit julle putte nie, ons sal net op die Koningspad bly, en ons sal nie links of regs wegdraai voordat ons deur jou land is nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:17 in konteks