Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe het ons tot die Here gebid en gevra dat Hy ons moet help. Die Here het gehoor en Hy het ’n engel gestuur en ons uit Egipte gebring. Ons is nou hier in Kades, ’n stad wat op die grens van jou land is.

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:16 in konteks