Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:9 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet die deel van die hoog-gewyde offers kry wat julle nie verbrand nie, dit is al die koring-offers, al die sonde-offers, al die skuld-offers. Dit is al die hoog-gewyde offers wat die Israeliete vir My bring. Jy en jou seuns moet dit kry.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:9 in konteks