Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 18:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Aäron gesê: “Ek self het vir jou gesê jy moet kyk dat mense die regte offers vir My bring. Ek gee van nou af vir jou al die gewyde presente wat die Israeliete vir My bring. Dit sal altyd aan jou en jou seuns behoort, dit is wat julle moet kry.

Lees volledige hoofstuk Numeri 18

Kyk Numeri 18:8 in konteks