Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 10:29 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir Gobab, seun van Moses se skoonpa Reüel van die land Midian, gesê: “Ons gaan nou na die land wat die Here belowe het om vir ons te gee. Jy moet saam met ons kom. Ons sal goed wees vir jou, want die Here het gesê dit sal goed gaan met ons.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 10

Kyk Numeri 10:29 in konteks