Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet al die mense van die volk Israel tel. Julle moet elkeen se naam in ’n boek skryf, en julle moet ook skryf van wie se nageslag hy is en aan watter familie hy behoort.

Lees volledige hoofstuk Numeri 1

Kyk Numeri 1:2 in konteks