Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het met Moses gepraat in die Sinai-woestyn in die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn het. Dit was op die eerste dag van die tweede maand nadat die Israeliete uit Egipte gekom het. Die Here het gesê:

Lees volledige hoofstuk Numeri 1

Kyk Numeri 1:1 in konteks