Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:18 Bybel vir Almal (ABA)

Almal wat teruggekom het uit Babel waar hulle gevangenes was, het hutte gemaak en hulle het daarin gewoon. Dit was die eerste maal dat die Israeliete dit weer gedoen het van die tyd van Josua seun van Nun af. Almal was baie bly.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:18 in konteks