Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het gegaan en hulle het takke gebring. Hulle het vir hulle hutte gemaak op hulle huise se dakke en op die oop stukke grond by hulle huise, by die tempel, by die Water-poort en die Efraim-poort.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:17 in konteks