Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:19 Bybel vir Almal (ABA)

Van die eerste dag van die fees tot die laaste dag het Esra elke dag uit die wetboek van God gelees. Hulle het die fees sewe dae lank gevier. Op die agste dag het hulle ’n gewyde feesdag gevier, soos die wette sê.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:19 in konteks