Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook gehoor dat hulle boodskappe moet stuur vir almal in die stede en in Jerusalem. Hulle moet vir die mense sê: “Julle moet na die berge gaan en takke bring, takke van olyfbome, olienhoutbome, palmbome en ander bome wat blare het. Julle moet hutte maak van die takke, dit is wat die wette sê.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:16 in konteks