Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gehoor dat daar in die wette geskryf is dat die Israeliete in hutte moet woon terwyl hulle die fees in die sewende maand vier. Die Here het hierdie wette vir Moses gegee.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:15 in konteks