Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir hulle gesê: “Julle moenie die deure van die poorte van Jerusalem oopmaak voordat die son warm is nie, en julle moet die deure toemaak met die sluitbalke voordat die mense gaan slaap. Julle moet ook wagte kies en aanstel uit die mense van Jerusalem. Elkeen moet ’n beurt kry om wag te staan en elkeen moet wagstaan voor sy huis.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:3 in konteks