Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het my broer Ganani aangestel om oor Jerusalem te regeer saam met Gananja. Gananja was die hoof van die gebou by die tempel, die gebou wat sterk mure gehad het. Gananja het altyd gedoen wat hy belowe het en hy het God gerespekteer, meer as baie ander mense.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:2 in konteks