Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:14 Bybel vir Almal (ABA)

Almal moet ook weet dat ek en my broers nie die geld gevra het wat ’n goewerneur moet kry om kos te koop nie. Dit was so van die dag toe die koning my gekies en aangestel het om goewerneur van Juda te wees. Dit was twaalf jaar lank, van die 20ste tot die 32ste jaar wat Artasasta koning was.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:14 in konteks