Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die goewerneurs wat voor my hier was, het die mense laat swaarkry. Hulle het elke dag brood en wyn van elke persoon gevat. Die brood en wyn het 40 sikkels silwer gekos. En die manne wat vir die goewerneurs gewerk het, het ook die mense baie swaar laat kry. Maar ek het dit nie gedoen nie, want ek het die Here gerespekteer.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 5

Kyk Nehemia 5:15 in konteks