Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Nehemia seun van Asbuk het die stuk muur reggemaak tot oorkant die Dawid-grafte en tot by die dam wat die mense gebou het. Dit was by die kamers waar die spesiale manne van die koning gewoon het. Nehemia was die amptenaar wat regeer het oor die helfte van Bet-Sur, een van die dele van Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:16 in konteks